Die administrasie van die gemeente word deur ‘n span behartig wat verstaan dat die werk wat hier gedoen word ook belangrike koninkrykswerk is. Die dominees word deur Bedieningskoördineerders ondersteun. Die Bedryfsbestuurder is verantwoordelik vir die bedryf van die gemeente se ondersteuningsdienste en die Finansiële Beampte sien toe dat die gemeente se boeke gedoen word. Die Ontvangsdame/Registerhouer is die vriendelike stem en gesig wat jou eerste ontvang en sorg ook dat ons databasis op datum is. Sonder hierdie span toegewyde personeel sal die gemeente nie kan funksioneer nie.

Kantoorure:
Die kerkkantoor is Maandae tot Donderdae vanaf 08:00–14:00 en Vrydae vanaf 08:00–13:00 oop. Nie alle personeel is gedurende hierdie ure beskikbaar nie. Raadpleeg die lys hieronder vir die werksure van die verskillende afdelings.

Personeel en hulle spesifieke kantoorure
As jy met ons wil kontak maak:
Tel: (012) 998 8801 / (012) 993 5024 / (012) 993 5486 / (012) 993 1449
Faks: (012) 993 0093
Algemene e-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Webwerf: http://www.luxmundi.org.za/ ;
Posadres: Posbus 38236, Garsfontein-Oos, 0060
Straatadres: Florisstraat 685, Garsfontein
GPS-koördinate (soos by kerktoring): S25° 47.619’ E28° 18.584’

Administratiewe Personeel

Bedryfsbestuurder & kombuis:
Fires
Fires van Vuuren
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Vrydae: 08:00–13:00

Finansiële beampte:
Hester Oberholzer
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Vrydae: 08:00–13:00

Voorsitter van Finansies

Stephan Grobler

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Ontvangs, registerhouer, Bedieningskoördineerder – Gebed, Pastorale bediening & begrafnisse:
Dora 2
Dora Scholtz
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. & This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Donderdae: 08:00–16:30, Vrydae tot 13:00

Bedieningskoördineerder – Dr. Johan Taute

Ilse
Ilse Oosthuizen
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Vrydae: 08:00–13:00

Bedieningskoördineerder – Groeigroepe, Inkomprosesse (ds Frikkie Coetzee):

Elsa Marie

Elsa-Marié Reston
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Vrydae: 08:00–13:00

Bedieningskoördineerder – Noodsorg & Uitreik:


Marlene
Marlene Coetzee
Kanroorure: 08:00-16:30
Tel: Pharos (012) 993 5906/8
epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Bedieningskoördineerder – Jeug & Bulletin (ds. Sebastiaan van Dyk & Rayline Coetzee):

Claudie
Claudie Louw
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Maandae–Vrydae: 08:00–13:00
Afkondigings vir die Bulletin moet teen Dinsdae om 8:00 in wees (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.).

Koster, Klank & Multimediakoördineerder:
Jd
Jeandré (Jd) Slabbert
sel: 082 370 7518

Epos:This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Naweekkoster

George A 2

George Andrews

Sel: 083 236 8409

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Worshipleaders

Oggenddiens

Suhanri Nagy

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Dissipelland & Graffiti

Henry Routh

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Laat weet ons as jou besonderhede verander.

Mense is geneig om orals hulle selfoonnommer, e-posadresse, posadresse ensovoorts te verander behalwe by die kerk. Stel ons asseblief in kennis as jou kontakbesonderhede verander! So kan ons ook met jou in kontak bly. Daar is ’n aanlynvorm op die webwerf beskikbaar wat jy kan invul. Dit is maklik en vinnig.

Webmeester:

Bydraes vir die webwerf moet teen Woensdae om 08:00 ingestuur word na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Skoonmakers

George  Arthur 2  Anna LM

George, Arthur, Ritchard & Anna hou die geboue en tuine mooi netjies sodat ons maklik met mekaar en die Here kan kontak maak!

Kontak Ons

Tel: (012) 998 8801
Epos: info@luxmundi.org.za

Eredienstye

09:00 - Diens Gemeentesentrum
09:00 - Diens Oostvalei
Kinderbediening:
09:00 - Kleuters & Dissipelland
15:30 - Erediens in Sepedi & Zulu
Graffiti (Jeugbediening):
17:30 - Gallery
18:45 - Crew-groepe & 4C

Lux Mundi is op verskeie plekke betrokke

Waar jy betrokke kan raak
Lux Mundi is op verskeie vlakke betrokke, plaaslik asook internasionaal.
Jy kan hier onder kyk waar ons ooral betrokke is en ook daar by inskakel.

Onlangse Nuusbriewe

Snapscan

Algemeen
Dankoffer
Pharos Skenkings
Pharos #geereg

Joomla! Debug Console

Session

Profile Information

Memory Usage

Database Queries