Wat is die bediening?
 
Dit is die ruimte waar nuwe, nuuskurige en ou gelowiges iets kom leer oor die basiese beginsels van die Christelike geloof.
 
Waar oor gaan dit?
 
Waar mense tussen die ouderdom van 22 en 40 saamkom rondom die basiese beginsels van die Christelike geloof. Ons eet saam, kuier saam, dink saam, kyk saam, leer saam en inspireer saam. Wat is Alpha?  Dit is `n inleiding tot die Christelike geloof en dit beantwoord vrae soos Wie is Jesus?  Hoe glo ek?  Hoe lees ek die Bybel en bid ek?  Wie is die Heilige Gees? Geen verpligting, geen opvolg, geen koste. Dit bestaan uit 10 sessies (1 x week) en ʼn kamp. Alpha is veral vir mense wat nuut is tot of nuuskierig is oor die Christelike geloof of net weer wil opskerp saam met nuwe gelowiges waaroor die Christelike geloof gaan.
 
Wie is die kontakpersoon?
 
Sebastiaan: 079 4998 790
Sam: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Benja: 084 873 6736
 

Kontak Ons

Tel: (012) 998 8801
Epos: info@luxmundi.org.za

Eredienstye

09:00 - Diens Gemeentesentrum
09:00 - Diens Oostvalei
09:00 - Kleuters & Dissipelland
15:30 - Erediens in Sepedi & Zulu
17:30 - Graffiti
19:00 - Crew-groepe & 4C

Pharos Bulletin

Gebeds Bulletin

2018 Lux Mundi Jaarprogram Laai kalender af...

Lux Mundi is op verskeie plekke betrokke

Waar jy betrokke kan raak
Lux Mundi is op verskeie vlakke betrokke, plaaslik asook internasionaal.
Jy kan hier onder kyk waar ons ooral betrokke is en ook daar by inskakel.

Snapscan

Algemeen
Dankoffer
Pharos Skenkings
Pharos #geereg