• web des banner

Bulletin

  • Vakansie Bulletin Des 2016- Jan 2017
  • 27 November 2016
  • 20 November 2016
image
Bulletin Erediensbediening
Vakansie Bulletin
SONDAG 4 DESEMBER 2016: Sebastiaan van Dyk (GS)
SONDAG 11 DESEMBER 2016: Lourens Bosman (GS)
VRYDAG 16 DESEMBER 2016: Versoeningsdag (Ringsdiens by Faerie Glen)
SONDAG 18 DESEMBER 2016: Lourens Bosman (GS)
SONDAG 25 DESEMBER 2016 KERSFEES: Lourens Bosman (GS)
SONDAG 01 JANUARIE 2017 NUWEJAARSDAG: Koos Burger (GS)
SONDAG 08 JANUARIE 2017: Frikkie Coetzee (GS)
image
Bulletin Erediensbediening
Preekreeks: Wysheid vir heelheid- 1ste Adventsondag-
Frikkie Coetzee (GS): Johannes 1:14-18- “Wysheid kom by ons bly”
Vuurvliegies: Die geboorte van Jesus
Kleuters en Dissipelland: GEEN
Kerssangdiens Saam met Dewald Wasserfall
18:00 vir 18:30
image
Bulletin Erediensbediening
Preekreeks: Wysheid vir heelheid
Johan Taute (GS)
Johannes 7:37-39 en Jesaja 58:8-1: “Strome lewende water”
Kleuters: Vuurvliegies: Afsluiting
Groeigoggas: Afsluiting
Dissipelland:
Gr 1-6: Afsluiting
Graffiti 17:30: KERSSANGDIENS BY VALLEISIG
  • Praktiese Christenskap
  • Groeigroepe
  • Preke videos en op MP3
Goddelike/Heilige Lees
Lectio Divina is 'n ander manier om die Bybel te lees. Die herondekking van hierdie ou luistermetodiek uit die vroeë kerk sal daarmee help. Volg die stappe: Raak stil, Lees, Luister, Bid en Leef...
Week van 27 Nov. 2016
JOHANNES 1:14-18
“14Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. 15Johannes getuig van Hom en roep uit: “Dit is Hy wat ek bedoel het toe ek gesê het: Hy wat ná my kom, is my vóór, want Hy was voor my reeds daar.” 16Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. 17God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. 18Niemand het God ooit gesien nie. Sy enigste Seun, self God, wat die naaste aan die Vader is, dié het Hom bekend gemaak.

Weeklikse riglyne vir Groeigroepe...

Lewensplan vir heelheid!
’n Wyse mens is opreg!
RUIMHARTIGE MENS IS HEEL MENSE
Uitnodigings wat lewens verander!
Wyse mens leef met betekenis!
REEKS: DIE KARAKTER VAN WYSE MENSE ’N LEERBARE GEES EN DIE RYKDOM VAN CHRISTUS

Kontak Ons

Tel: (012) 998 8801
Epos: info@luxmundi.org.za

Eredienstye

09:00 - Diens Gemeentesentrum
09:00 - Kleuters & Dissipelland
15:30 - Erediens in Sepedi & Zulu
17:30 - Graffiti
19:00 - Crew-groepe & 4C
2017 Lux Mundi Jaarprogram Laai kalender af...

Onlangse Nuusbriewe

  • 17 November Nuusbrief: Wysheid om te volhard! +

    Hierdie tyd van die jaar beleef baie mense ‘n klomp goed: oorvol programme, lang lyste van goed wat gedoen moet word, spertye by die werk, funksies wat bygewoon moet word, kommunikasie-misverstande tussen mense, voorbereidings vir die vakansie, kinders wat eksamen skryf en so kan ons aangaan. ’n Mens voel: “hoe gaan ek ooit alles gedoen kry?”, veral as jou energie min raak en jou reserwes laag is! Read More
  • 10 Nov. Nuusbrief: WAT ’N VRIEND HET ONS IN JESUS! +

    By baie van ons bring die ou Halleluja-lied besondere herinneringe na vore. In die tydlose woorde van lied no 444 maak aardse sorge plek vir hemelse vertroue: Wat ’n vriend het ons in Jesus! Read More
  • 27 Okt. Nuusbrief: Sing met my ʼn lied van die lewe +

    Ek lees ander dag ʼn verhaal wat Admiraal William McRaven vertel oor die basiese opleiding wat hy as ʼn “Navy Seal” in die VSA moes ondergaan ʼn klompie dekades terug. Hy vertel spesifiek van die “hell-week” wat geweldige uithouvermoë toets. Gedurende hierdie spesifieke week is daar een dag wat al hierdie “seals” in ʼn yskoue rivier naby San Diego wat feitelik net uit modder bestaan moet klim. Hulle moet in hierdie rivier sit vir vyftien ure waar net hulle koppe uitsteek. Read More
  • 30 Sep. Nuusbrief: ‘n Asemrowende Kwartaal! +

    ‘n Asemrowende Kwartaal!
    “There is nothing like the local church when it’s working right. Its beauty is indescribable. Its power is breathtaking. Its potential is unlimited.” Bill Hybels Read More
  • 1

Fotos